Geskiedkundige gebou brand ure lank weens brandweer tekort

akkreditasie
Die Nuns Court-gebou in Fort Beaufort in ligte laaie in 'n brand wat Donderdagmiddag uitgebreek en vir ure gebrand het.  Foto: Verskaf
Die Nuns Court-gebou in Fort Beaufort in ligte laaie in 'n brand wat Donderdagmiddag uitgebreek en vir ure gebrand het. Foto: Verskaf

Die geskiedkundige Nuns Court in Fort Beaufort in die Oos-Kaap is in puin gelê in ’n brand wat ure lank gewoed het weens 'n brandweer tekort. 

Ondanks die hulp van gemeenskapslede is talle mense wat in die gebou in Durbanstraat woon, dakloos gelaat deur die brand wat Donderdagmiddag uitgebreek het.

“Dit was 16:20 toe ek ’n oproep ontvang van iemand wat vra of als wel met my is, want dit lyk asof die kerk brand. Ek het haastig uit die kerk gestap en swart rook by die gebou langs die kerk sien uitkom,” sê vader Selwyn Francis van die Rooms-Katolieke kerk langs Nuns Court.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Benetton 31
Cardiff Rugby 0
Rand - Dollar
15.93
-0.3%
Rand - Pond
19.86
-0.3%
Rand - Euro
16.80
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.16
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,841.21
-0.1%
Silwer
21.67
-1.1%
Palladium
1,962.50
-2.3%
Platinum
951.00
-1.7%
Brent-ruolie
112.04
+2.6%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.7%
Industriële 25
72,948
-3.8%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos