Deel

KYK | Mooiweer vir die groot fietsry Sondag in Kaapstad

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Gena Nys (27, regs) van Kaapstad en haar ma, Sonia (55), van Johannesburg.  Foto: Ané van Zyl
Gena Nys (27, regs) van Kaapstad en haar ma, Sonia (55), van Johannesburg. Foto: Ané van Zyl

Ideale weersomstandighede wag Sondag op fietsryers wat vanjaar se Kaapstad-fietstoer aanpak.

Dit sal sonnig wees in Kaapstad en die sterk wind waarvoor die Moederstad bekend is, sal volgens huidige aanduidings nie daar wees om ryers van stryk te bring nie.

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weerdiens (SANW) voorspel ’n minimum van 16 °C en maksimum van 24 °C vir die Kaapstad-gebied. ’n Suidooster van 10 km/h sal waai wanneer die deelnemers die 109 km of 42 km aandurf nadat hulle in die stadskern weggetrek het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Cameroon (w) 58/10
Nigeria (w) 60/3
Rand - Dollar
18.20
+0.6%
Rand - Pond
22.42
+0.4%
Rand - Euro
19.70
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.15
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Platinum
964.80
-0.3%
Palladium
1,404.73
-0.1%
Goud
1,956.85
+0.0%
Silwer
23.04
-0.2%
Brent-ruolie
78.12
+4.0%
Top-40
70,363
+0.8%
Alle aandele
75,952
+0.9%
Hulpbronne 10
66,081
+1.8%
Industriële 25
102,444
+0.3%
Finansiële 15
15,619
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos