KYK | Siya steel miljoene harte met teken van ‘Faf-speedo’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Springbok-kaptein, Siya Kolisi, teken die kêrel se Faf-speedo in die kleure van die Suid-Afrikaanse vlag nadat die Bokke Skotland op Murrayfield met 30-15 geklop het. Foto: Facebook
Die Springbok-kaptein, Siya Kolisi, teken die kêrel se Faf-speedo in die kleure van die Suid-Afrikaanse vlag nadat die Bokke Skotland op Murrayfield met 30-15 geklop het. Foto: Facebook

“Ek is onbeskaamd lief vir hierdie span. Hierdie kaptein. Hierdie land.”

Dít was Derek Alberts, ’n SuperSport-kommentator, se reaksie op Twitter by ’n video van die Springbok-kaptein, Siya Kolisi, wat ná die toets teen Skotland sy handtekening maak op ’n toeskouer se Speedo in die kleure van die Suid-Afrikaanse vlag.

Die man met sy “Faf-speedo” herinner aan die onderbroek waarmee die skrumskakel Faf de Klerk in die kleedkamer gepronk het nadat die Springbokke die Wêreldbeker in 2019 in Japan gewen het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos