Deel

N3 by Pietermaritzburg gesluit ná tenkwa vlam vat

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Tenkwa, wat glo paraffien vervoer, brand Vrydagoggend op die N3 naby Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal. Foto: ArriveAlive
’n Tenkwa, wat glo paraffien vervoer, brand Vrydagoggend op die N3 naby Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal. Foto: ArriveAlive

’n Gedeelte van die N3 naby Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal is Vrydagoggend gesluit nadat ’n tenkwa, wat glo paraffien vervoer, naby Lynnfield Park in Ashburton aan die brand geslaan het.

Die N3 is in ’n suidelike en noordelike rigting gesluit.

Zinhle Mngomezulu, woordvoerder van die provinsie se padverkeersinspektoraat, sê die brand het omstreeks 10:00 uitgebreek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 85/1
West Indies 220/8
Rand - Dollar
18.17
+0.7%
Rand - Pond
22.41
+0.4%
Rand - Euro
19.70
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.17
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Platinum
962.88
-0.5%
Palladium
1,420.37
+1.0%
Goud
1,973.00
+0.8%
Silwer
23.25
+0.8%
Brent-ruolie
78.12
+4.0%
Top-40
70,445
+1.0%
Alle aandele
76,047
+1.0%
Hulpbronne 10
66,460
+2.4%
Industriële 25
102,327
+0.1%
Finansiële 15
15,628
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos