Deel

Pikke, grawe ingespan om hondjies uit pyp te red

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die babahondjies is veilig nadat hulle in ’n ondergrondse dreinpyp by ’n huis in Kariega vasgesit het.    Foto: Verskaf
Die babahondjies is veilig nadat hulle in ’n ondergrondse dreinpyp by ’n huis in Kariega vasgesit het. Foto: Verskaf

’n Soektog van meer as agt uur het Woensdag in die vroeë oggendure sukses opgelewer toe twee klein hondjies van gemengde ras veilig uit ’n dreinpyp gered is.

Die Dierebeskermingsvereniging (DBV) in Kariega (Uitenhage) se hulp is Dinsdagmiddag ingeroep na ’n huis in Kamesh, waar ’n honde-eienaar haar twee babahondjies se getjank van onder die grond gehoor het.

Die hondjies het vermoedelik by ’n oop dreingat op die erf ingeval en het in ’n pyp onder die grond vasgesit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
+1.1%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos