Deel

Recces-storieaand in Bloem gehou

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die oud-recce Johan Raath.
Die oud-recce Johan Raath.

’n Storieaand met vertellings oor die opleiding van Suid-Afrikaanse Spesiale Magte-operateurs (recces) en hul suksesvolste geheime sabotasie-sending in die Angolese bosoorlog word Vrydagaand 24 Maart in Bloemfontein gehou.

Die Bloemfonteiner Johan Raath, ’n oud-recce en later ’n private militêre kontrakteur oor die wêreld heen, gaan in diepte oor recce-keuring en -opleiding gesels. Raath se jongste boek, A Breed Apart – The Inside Story of a Recce's Special Forces Training Year, het onlangs verskyn.

Jack Greeff, ’n boorling van Vrede en een van die mees vereerde soldate en spesiale-magte-operateurs van die ou Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW), gaan die storie van 1 en 4 Verkenningskommando se uiters geheime Operasie Amazon in 1980 aan die weskus van Afrika vertel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Benetton 7
Connacht 12
besig om te laai... Regstreeks
Arsenal 0
Leeds United 0
besig om te laai... Regstreeks
AFC Bournemouth 0
Fulham 1
besig om te laai... Regstreeks
Brighton and Hove Albion 2
Brentford 2
besig om te laai... Regstreeks
Crystal Palace 0
Leicester City 0
besig om te laai... Regstreeks
Nottingham Forest 0
Wolverhampton Wanderers 0
besig om te laai... Regstreeks
Richards Bay FC 0
Orlando Pirates 1
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos