Deel

T20-WB-eindstryd ‘groot hupstoot vir vrouesport’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Suid-Afrika se vlag het Sondag gewapper ter ondersteuning van die vrouekrieketspan.Foto: Cindy Waxa
Suid-Afrika se vlag het Sondag gewapper ter ondersteuning van die vrouekrieketspan.Foto: Cindy Waxa

Die Proteas, wat Sondag aan die eindstryd in die T20-Wêreldbekertoernooi vir vroue in die Nuweland-krieketstadion in Kaapstad deelgeneem het, “gee ’n groot hupstoot vir vrouesport” in die Wes-Kaap, sê Anroux Marais, LUR vir kultuursake en sport.

Die Proteas het hul plek in die eindstryd bespreek deur Engeland Vrydag op Nuweland met ses lopies in die halfeindstryd te klop.

Hulle was die eerste Suid-Afrikaanse senior span – mans en vroue – wat na die eindstryd van ’n WB-toernooi in T20- of eendagkrieket deurdring.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 0
West Indies 170/8
Rand - Dollar
18.17
+0.8%
Rand - Pond
22.43
+0.3%
Rand - Euro
19.69
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.18
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Platinum
966.47
-0.1%
Palladium
1,419.52
+1.0%
Goud
1,969.90
+0.7%
Silwer
23.29
+0.9%
Brent-ruolie
78.12
+4.0%
Top-40
70,445
+1.0%
Alle aandele
76,047
+1.0%
Hulpbronne 10
66,460
+2.4%
Industriële 25
102,327
+0.1%
Finansiële 15
15,628
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos