Vrou gered ná sy by Chapmanspiek afry

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die plek waar die BMW tot stilstand gekom het. Foto: Jarryd Scholtz
Die plek waar die BMW tot stilstand gekom het. Foto: Jarryd Scholtz

Lede van Kaapstad se brand-en-reddingsdienste het Dinsdag ’n 29-jarige vrou uit haar motor gered nadat sy by Chapmanspiek afgery het.

Jermaine Carelse, woordvoerder van die metro se reddingsdienste, sê hulle is omstreeks 17:20 gekontak en spanne van Houtbaai is na die toneel gestuur.

Die silwergrys BMW was sowat 200 m teen die wal af, sê Carelse. Die vrou was alleen in die motor.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos