Deel

Vrou val eers uit vragmotor en toe by brug af

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Nooddienste is op die toneel in Gqeberha onder Russellweg-afrit se brug waar ’n vrou Maandag by ’n vragmotor uitgeval en toe oor die brug se reling geval het.  Foto: Verskaf
Nooddienste is op die toneel in Gqeberha onder Russellweg-afrit se brug waar ’n vrou Maandag by ’n vragmotor uitgeval en toe oor die brug se reling geval het. Foto: Verskaf

’n Vrou van Gqeberha het ’n noue ontkoming gehad toe sy Maandag kort ná sonsopkoms nie net by ’n vragmotor uitgeval het nie, maar toe ook van ’n brug afgeval het.

Sy het etlike meters van die brug op die Russellweg-afrit geval nadat die vragmotor teen ’n reling langs die pad gebots het. Sy is met ’n gebreekte arm en ’n sny aan haar been na die hospitaal geneem.

Die ongeluk het Maandag om 06:00 gebeur.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
AFC Bournemouth 0
Fulham 0
besig om te laai... Regstreeks
Brighton and Hove Albion 0
Brentford 0
besig om te laai... Regstreeks
Nottingham Forest 0
Wolverhampton Wanderers 0
besig om te laai... Regstreeks
Richards Bay FC 0
Orlando Pirates 1
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos