Deel

Woensdag se beplande minibustaxi-staking in Kaapstad afgelas

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die belanghebbendes tydens die vergadering Dinsdag. Foto: Facebook/Ricardo Mackenzie
Die belanghebbendes tydens die vergadering Dinsdag. Foto: Facebook/Ricardo Mackenzie

Die beplande minibustaxi-staking wat Woensdag in Kaapstad sou plaasvind, is afgelas. Redes wat vir die beoogde staking aangevoer is, is die verhoging van boetes en die skut van minibustaxi’s.

Daar is “goeie vordering gemaak” op ’n vergadering tussen die taxivereniging Santaco en Alan Winde, Wes-Kaapse premier, en Geordin-Hill Lewis, burgemeester van Kaapstad, sê Elryno Saaiers, sekretaris-generaal van Santaco, Dinsdagmiddag in ’n verklaring.

“Santaco se uitvoerende komitee het dus besluit om die staking wat vir Woensdag oor die provinsie heen beplan is, af te stel,” sê Saaiers.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Ghana (w) 0
Sierra Leone (w) 0
Rand - Dollar
18.18
+0.7%
Rand - Pond
22.40
+0.4%
Rand - Euro
19.71
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.15
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
968.75
+0.1%
Palladium
1,417.93
+0.8%
Goud
1,960.45
+0.2%
Silwer
23.12
+0.2%
Brent-ruolie
78.12
+4.0%
Top-40
70,371
+0.8%
Alle aandele
75,952
+0.9%
Hulpbronne 10
66,147
+1.9%
Industriële 25
102,297
+0.1%
Finansiële 15
15,649
+1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos