Basis brand, maar leër is nêrens

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Sinoville-brandbestrydingsvereniging: Wernando Stoltz, Le Roi Goosen, Stef Maré, Anthony Wheeler, Jacques Strydom, Carel van Bosch en J.P. Botha, voorsitter.            Foto: Deon Raath
Die Sinoville-brandbestrydingsvereniging: Wernando Stoltz, Le Roi Goosen, Stef Maré, Anthony Wheeler, Jacques Strydom, Carel van Bosch en J.P. Botha, voorsitter. Foto: Deon Raath

Die afgelope week se verwoestende brand by die Wallmansthal-leërbasis noord van Pretoria kom net vier jaar nadat 83 weermagvoertuie hier in ’n soortgelyke brand vernietig is.

Honderde voertuie het Donderdagaand in die slag gebly.

Net soos in 2017 was die leër se brandbestryders glo totaal onvoorbereid en amateurbrandweermanne van die omgewing moes die vlamme in bedwang kry. Al wat die weermag tot die hele operasie kon bydra, was glo een watertenker en ’n Land Cruiser met ’n watersak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Aston Villa 0
Leicester City 0
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos