‘21 – en ek veg om my lewe teen Covid’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Ryan Lipman (21) ontvang suurstofbehandeling in die Mediclinic Milnerton. Hy was 18 dae in die hospitaal, waarvan 11 in die waakeenheid.
Ryan Lipman (21) ontvang suurstofbehandeling in die Mediclinic Milnerton. Hy was 18 dae in die hospitaal, waarvan 11 in die waakeenheid.

“Ek is Ryan Lipman. Ek is 21 jaar oud. Dít is die verhaal van hoe ek Covid-19 oorleef het.”

Lipman, wat op 10 Junie verjaar het, het skaars twee maande later om sy lewe geveg. Dié student in sielkunde en berading aan die South African College of Applied Psychology het aan Netwerk24 vertel hoe hy gedink het hy gaan sterf en hoe sy lewe eensklaps, maar vir altyd, verander het.

“Sedert die begin van die pandemie was ek en my gesin heeltyd versigtig. Ons het gedurig ons hande ontsmet, maskers in oorvloed gedra en in ’n stadium selfs handskoene gedra. Al wat ek wou hê, was om uit die virus se pad te bly, maar dit het sy pad na ons gevind,” begin Lipman die verhaal van hoe sy en sy ouers, Estelle en Tyrone Lipman van Milnerton, se Covid-19-hel begin het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 216/3
Western Province 0
besig om te laai... Regstreeks
Marumo Gallants FC 0
Royal AM 0
besig om te laai... Regstreeks
Oman 0
Bangladesh 21/1
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.57
+0.9%
Rand - Pond
20.08
+0.3%
Rand - Euro
16.98
+0.5%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,779.51
+0.7%
Silwer
23.96
+3.2%
Palladium
2,096.00
+3.8%
Platinum
1,044.00
+0.4%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
+0.1%
Alle aandele
66,912
+0.0%
Hulpbronne 10
64,002
-0.3%
Industriële 25
84,631
+0.7%
Finansiële 15
13,990
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos