AstraZeneca ‘kon 18 000 lewens red’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Volgens ’n artikel in die British Medical Journal in Mei, is een dosis AstraZeneca tussen 60% en 70% doeltreffend teen matige Covid-19 (nie variant-spesifiek nie) en sowat 80% doeltreffend teen ernstige Covid-19 wat tot hospitalisasie lei. Foto: Getty Images
Volgens ’n artikel in die British Medical Journal in Mei, is een dosis AstraZeneca tussen 60% en 70% doeltreffend teen matige Covid-19 (nie variant-spesifiek nie) en sowat 80% doeltreffend teen ernstige Covid-19 wat tot hospitalisasie lei. Foto: Getty Images
Getty Images

Die dood van minstens 18 000 Suid-Afrikaners van ouer as 60 jaar kon voorkom word as Suid-Afrika nie 1,5 miljoen AstraZeneca-dosisse verkoop het nie.

So het prof. Shabir Madhi, dekaan van die fakulteit gesondheidswetenskap en ’n professor in entstofkunde aan die Universiteit van die Witwatersrand (Wits), Donderdagmiddag op ’n webinaar gesê wat deur prof. Mamokgethi Phakeng, visekanselier van die Universiteit van Kaapstad (UK), aangebied is.

Suid-Afrika het vroeër vanjaar sy AstraZeneca-entstof aan die Afrika-Unie verkoop nadat ’n klein studie getoon het dit is ondoeltreffend om simptomatiese infeksie deur die Beta-variant, wat toe in die land geheers het, te keer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos