Daar is ’n ‘besliste afname’ in virusgevalle in skole

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Reniël Lodewyk, Vrystaatse sekretaris van die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie (SAOU). Foto: Verskaf
Reniël Lodewyk, Vrystaatse sekretaris van die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie (SAOU). Foto: Verskaf

’n Definitiewe afname is sigbaar in koronavirusgevalle in Vrystaatse skole nadat die pandemie skole in Augustus erg getref het.

Reniël Lodewyk, sekretaris van die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie (SAOU) in die Vrystaat, sê daar is beslis ’n afname in positiewe gevalle en dit is verblydend dat minder skole hieroor hoef te sluit.

“Dit is is ’n riem onder die hart dat die kinders gereelder kan skoolgaan.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
-0.0%
Rand - Euro
16.83
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.76
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos