Bekommerde geleerdes skryf ope brief oor entstof

akkreditasie
Dr. Herman Edeling Foto: LinkedIn
Dr. Herman Edeling Foto: LinkedIn

Medici en mense in ander beroepe het in ’n ope brief aan pres. Cyril Ramaphosa hul kommer oor moontlike newe-effekte van mRNA-entstowwe uitgespreek.

Dr. Herman Edeling, neurochirurg van Johannesburg, het in die brief geskryf die mRNA-entstowwe wat gebruik word, word verbind aan deurbraakinfeksies. Sulke infeksies is waar mense Covid-19 opdoen selfs nadat hulle ingeënt is.

Die brief is deur sewe mense onderteken en 26 ander het dit per e-pos onderskryf. Sedert dit op die internet gepubliseer is, het meer as 3 000 mense hul steun aan die brief toegesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 0
India 338/7
besig om te laai... Regstreeks
Romania 6
Italy 26
besig om te laai... Regstreeks
Romania 6
Italy 26
Rand - Dollar
16.32
-0.2%
Rand - Pond
19.76
+0.3%
Rand - Euro
17.01
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.14
+0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,801.63
-0.3%
Silwer
19.75
-2.6%
Palladium
1,961.50
+1.1%
Platinum
882.50
-1.7%
Brent-ruolie
109.03
-3.1%
Top-40
59,640
-0.8%
Alle aandele
65,662
-0.9%
Hulpbronne 10
61,245
-3.9%
Industriële 25
80,264
+1.1%
Finansiële 15
14,564
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos