Goeie nuus oor nuwe variant van virus in SA

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Ter Illustrasie.  Foto: Unsplash
Ter Illustrasie. Foto: Unsplash

Suid-Afrikaners kan vir eers ’n sug van verligting slaak omdat dit wil lyk asof die opspraakwekkende C.1.2-variant van die koronavirus nie sommer hier sy kloue sal inslaan nie.

Dr. Richard Lessells, navorser verbonde aan die Netwerk vir Genomiese Waarneming in Suid-Afrika (NGS-SA), het verlede week aan Netwerk24 gesê monsters wys dat die voorkoms van dié variant, wat voorheen vir minder as 3% van oordragte verantwoordelik was, afneem.

“Dit lyk nie of C.1.2 met die Delta-variant, wat tans die infeksies in die land oorheers, kan meeding nie.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+1.0%
Rand - Pond
19.96
+0.7%
Rand - Euro
16.82
+0.9%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,784.77
+0.9%
Silwer
24.37
+2.9%
Palladium
2,076.50
-1.3%
Platinum
1,055.50
+1.2%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos