Gr.1’s se ‘blomme’ bemoedig medici in Bfn

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Suster Kamo Mochela van die Universitas Akademiese Hospitaal in Bloemfontein se Covid-19-saal met een van die tekeninge wat ontvang is. Foto: Verskaf
Suster Kamo Mochela van die Universitas Akademiese Hospitaal in Bloemfontein se Covid-19-saal met een van die tekeninge wat ontvang is. Foto: Verskaf

Die “seëninge” van die gr. 1-leerlinge van die St. Andrew-skool in Bloemfontein om mediese werkers in die Covid-19-saal van die Universitas Akademiese Hospitaal te bemoedig, kon nie op ’n meer gepaste tyd gekom het nie.

So sê dr. Samantha Potgieter, aan die stuur van dié hospitaal se Covid-19-saal, oor die pakkies en kindertekeninge wat ontvang is.

Omgeepakkies, vergesel van dankie-sê-kaartjies waarop die gr. 1’s blomme geteken het, is vandeesweek aan die 15 dokters in die eenheid gestuur om hulle in dié geweldige moeilike tyd op te beur.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 223/3
Western Province 157/5
besig om te laai... Regstreeks
TS Galaxy FC 0
AmaZulu 0
besig om te laai... Regstreeks
Oman 0
Bangladesh 119/4
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.57
+0.9%
Rand - Pond
20.08
+0.4%
Rand - Euro
16.98
+0.7%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,772.80
+0.3%
Silwer
23.90
+2.8%
Palladium
2,101.25
+3.9%
Platinum
1,045.00
+0.5%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
-0.1%
Alle aandele
66,912
-0.0%
Hulpbronne 10
64,002
-0.5%
Industriële 25
84,631
+0.6%
Finansiële 15
13,990
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos