Meer as 1 000 in Tuinroete in inentingsveldtog ingeënt

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Aphelele Basboyi (23) van Plettenbergbaai verlede naweek nadat hy by die kliniek in dié kusdorp teen Covid-19 ingeënt is.  Foto: Verskaf
Aphelele Basboyi (23) van Plettenbergbaai verlede naweek nadat hy by die kliniek in dié kusdorp teen Covid-19 ingeënt is. Foto: Verskaf

Meer as 1 000 mense van oor die Tuinroete heen is verlede naweek met die Vooma-inentingsveldtog teen Covid-19 ingeënt.

Volgens die Wes-Kaapse departement van gesondheid in die Eden-distrik het die veldtog inentings ’n welkome hupstoot gegee.

Sy doelwit om 85% van mense van 50 jaar en ouer in te ent staan nou op 64% en om 65% van die mense van 18 tot 49 jaar met minstens een dosis in te ent, staan nou op 50%.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos