Meer as 500 kinders in SA is reeds weens Covid dood

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Leerlinge met maskers aan stap in ’n straat in Johannesburg op 28 Junie 2021 tydens vlak 4 van die nasionale inperking. Skole het kort daarna vroeër as beplan vir die wintervakansie gesluit, weens ’n skielike styging in gevalle – ook by skole.  Foto: Gallo Images
Leerlinge met maskers aan stap in ’n straat in Johannesburg op 28 Junie 2021 tydens vlak 4 van die nasionale inperking. Skole het kort daarna vroeër as beplan vir die wintervakansie gesluit, weens ’n skielike styging in gevalle – ook by skole. Foto: Gallo Images

Meer as 500 jong mense en kinders van 19 en jonger in Suid-Afrika is sedert die begin van die Covid-19-pandemie weens die virus dood.

Die inligting is Woensdag deur die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) bekend gemaak in sy jongste verslag wat kyk na Covid-19 onder dié ouderdomsgroep van 1 Maart 2020 tot 28 Augustus 2021.

Oor die tydperk is 2,2 miljoen Covid-19-toetse onder die ouderdomsgroep gedoen, met ’n positiwiteitskoers van 15,8%.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Namibia 0
Netherlands 101/2
besig om te laai... Regstreeks
Dolphins 105/4
Warriors 127/9
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.55
+0.1%
Rand - Pond
20.05
+0.3%
Rand - Euro
16.92
+0.1%
Rand - Aus dollar
10.90
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,778.55
+0.5%
Silwer
23.93
+1.2%
Palladium
2,086.83
-1.1%
Platinum
1,044.19
+0.2%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,160
-0.4%
Alle aandele
66,727
-0.4%
Hulpbronne 10
62,801
-1.3%
Industriële 25
85,132
+0.4%
Finansiële 15
14,131
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos