‘Mense met natuurlike immuniteit kan deurbraak-infeksie kry’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Klein Elliana Pretorius
Klein Elliana Pretorius

’n Ma van Middelburg, Mpumalanga, is onlangs weer positief getoets vir die koronavirus, minder as twee maande nadat sy die eerste keer positief getoets is.

Marissa Pretorius is Vrydag saam met haar tien weke oue dogtertjie, Elliana, positief getoets. Ousus Jean-Marie (5) is Sondag positief getoets.

Pretorius het Donderdag gesê dit gaan goed met die gesin en dat Elliana veral goed aansterk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
-0.0%
Rand - Euro
16.83
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.76
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos