Onderwyseres verkla oor fopnuus

akkreditasie
Zunata Bezuidenhout. Volgens haar het 'die Here gekeer' dat sy by die skool was toe onderwysers die entstof kon kry.
Zunata Bezuidenhout. Volgens haar het 'die Here gekeer' dat sy by die skool was toe onderwysers die entstof kon kry.

’n Oningeënte onderwyseres van ’n laerskool oos van Pretoria sê sy waarsku mense op nege Whats­App-groepe om nie die entstof teen Covid-19 te kry nie.

Zunata Bezuidenhout het die afgelope week aan Rapport gesê sy gaan nie “erken of ontken” dat sy die Deborah de Richter is wat mense op WhatsApp teen entstof waarsku nie.

Sy is reeds by die polisie en die departement van onderwys verkla dat sy fopnuus versprei.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 113/1
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.15
+0.8%
Rand - Pond
21.55
+0.1%
Rand - Euro
18.24
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.1%
Goud
1,793.40
-0.0%
Silwer
23.23
+0.3%
Palladium
1,779.51
+1.6%
Platinum
955.61
+0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,223
+1.3%
Alle aandele
69,608
+1.5%
Hulpbronne 10
65,102
+1.6%
Industriële 25
93,419
+0.6%
Finansiële 15
13,392
+3.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos