Verlam nadat hy entstof teen Covid kry

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Desmond en Stephany Milligan in hul tuin in Mbombela.
Desmond en Stephany Milligan in hul tuin in Mbombela.

’n Man wat met ’n soort inflammasie van die rugmurg gediagnoseer is nadat hy ’n entstof teen Covid-19 ontvang het, sal waarskynlik eers ná een tot vyf jaar weer kan loop.

Desmond Milligan (39) van Mbombela sê hy was agt dae nadat hy die entstof op 20 Julie gekry het, heeltemal verlam in sy bene. Hy gebruik ’n rolstoel en die verlamming strek nou van onder sy naeltjie af.

Die verband tussen die Pfizer-entstof en sy siektetoestand is nie bevestig nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+1.0%
Rand - Pond
19.96
+0.7%
Rand - Euro
16.82
+0.9%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,784.77
+0.9%
Silwer
24.37
+2.9%
Palladium
2,076.50
-1.3%
Platinum
1,055.50
+1.2%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos