Vrou (48) ‘met omgee-hart’ sterf ná sy Covid kry

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Ana de Sousa (48) is Donderdagaand in die Mediclinic Constantiaberg dood.
Ana de Sousa (48) is Donderdagaand in die Mediclinic Constantiaberg dood.

’n Vrou van Goodwood wat dikwels vir Covid-19-pasiënte gebid en pakkies vir gesondheidswerkers geneem het om hulle op te beur, is dood nadat sy die virussiekte opgedoen het.

Ana de Sousa (48) is Woensdagaand in die Mediclinic Constantiaberg in Kaapstad ná vermoedelik ’n bloedklont deur haar long dood, sê Pauline van der Westhuizen (58), wat sedert 2003 saam met De Sousa by Absa gewerk het.

Sy was nie teen Covid-19 ingeënt nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+1.0%
Rand - Pond
19.96
+0.7%
Rand - Euro
16.82
+0.9%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,784.77
+0.9%
Silwer
24.37
+2.9%
Palladium
2,076.50
-1.3%
Platinum
1,055.50
+1.2%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos