W-Kaap op byna 40% met minstens 1 dosis van inenting

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
’n Mediese werker vul ’n spuitnaald met ’n entstof teen Covid-19. Teen Maandag het 30% van volwassenes in Suid-Afrika al minstens een dosis van die Covid-19-inenting gekry.  Foto: AP/Jae C. Hong
’n Mediese werker vul ’n spuitnaald met ’n entstof teen Covid-19. Teen Maandag het 30% van volwassenes in Suid-Afrika al minstens een dosis van die Covid-19-inenting gekry. Foto: AP/Jae C. Hong

Die Wes-Kaap loop steeds voor met die persentasie van volwassenes wat minstens een dosis van ’n Covid-19-inenting gekry het.

Die persentasie in die provinsie staan op 39,6% teenoor die landwye gemiddelde van 30,8%.

2,797 miljoen dosisse van ’n entstof is al in die provinsie toegedien en 1,97 miljoen mense het al minstens een dosis ontvang, luidens die nasionale regering se syfers.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+0.9%
Rand - Pond
19.96
+0.6%
Rand - Euro
16.82
+0.7%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,785.77
+0.9%
Silwer
24.37
+3.0%
Palladium
2,081.51
-1.2%
Platinum
1,055.76
+1.2%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos