W-Kaap wil 70% van volwassenes teen Desember inent

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
’n Verpleegster dien die entstof teen Covid-19 toe.  Foto: Getty Images
’n Verpleegster dien die entstof teen Covid-19 toe. Foto: Getty Images

Die Wes-Kaapse regering wil minstens 200 000 mense per week teen Covid-19 inent sodat die grootste deel van sy volwasse bevolking teen Desember minstens een entstofdosis ontvang het.

Dit behels dat mense 50 jaar en ouer sover moontlik ten volle ingeënt moet word en dat 70% van mense tussen 18 en 49 jaar minstens een inenting ontvang het.

Dr. Saadiq Kariem, bedryfshoof van die provinsiale departement van gesondheid, het Donderdag gesê 2,5 miljoen dosisse is al toegedien, met 1,8 miljoen mense wat ingeënt is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
-0.0%
Rand - Euro
16.83
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.76
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos