Deel

938 lyke onuitgeken in Gauteng

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Gallo Images
Ter illustrasie. Foto: Gallo Images

Die Gautengse departement van gesondheid het sy kommer uitgespreek oor die groot aantal lyke wat nog deur families by lykshuise in die provinsie uitgeken moet word.

Altesaam 938 lê tans in 11 van die provinsie se lykshuise, het die departement Maandag in ’n verklaring gesê. Pretoria loop voor met 263 in een van sy lykshuise.

Nomantu Nkomo-Ralehoko, die LUR vir gesondheid in die provinsie, het ’n beroep op families van vermiste mense gedoen om lykshuise te besoek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 0
West Indies 141/6
Rand - Dollar
18.17
+0.7%
Rand - Pond
22.43
+0.3%
Rand - Euro
19.69
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.19
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Platinum
963.77
-0.4%
Palladium
1,410.90
+0.3%
Goud
1,968.95
+0.6%
Silwer
23.28
+0.9%
Brent-ruolie
78.12
+4.0%
Top-40
70,445
+1.0%
Alle aandele
76,047
+1.0%
Hulpbronne 10
66,460
+2.4%
Industriële 25
102,327
+0.1%
Finansiële 15
15,628
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos