Bring SA se mense in Wuhan terug, versoek Cyril

akkreditasie
Pres. Cyril Ramaphosa kom die afgelope ruk vanuit verskeie oorde onder skoot. Dit is byna asof hy in ’n eiesoortige (self­geskepte?) staat van beskuldiging staan, sê die skrywer. Foto: Getty Images
Pres. Cyril Ramaphosa kom die afgelope ruk vanuit verskeie oorde onder skoot. Dit is byna asof hy in ’n eiesoortige (self­geskepte?) staat van beskuldiging staan, sê die skrywer. Foto: Getty Images

Pres. Cyril Ramaphosa het opdrag gegee dat Suid-Afrikaanse burgers wat in Wuhan, China, vasgekeer is weens die Covid-19-virus, na Suid-Afrika gebring moet word.

Luidens ’n verklaring wat Donderdagaand deur die presidensie uitgereik is, het die kabinet op dié stap besluit “nadat alle omstandighede oorweeg is en weens verskeie versoeke van die families van Suid-Afrikaners in die stad”.

Daar is volgens die verklaring sowat 199 Suid-Afrikaners in Wuhan, gegrond op ’n lys wat van die departement van internasionale verhoudings en samewerking verkry is. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.63
+0.9%
Rand - Pond
20.11
-0.0%
Rand - Euro
16.95
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.84
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.32
+0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos