Buys ‘toon besliste leierskap’ met inenting

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
A person receives a dose of the Oxford University/AstraZeneca vaccine against the coronavirus disease (COVID-19), which is produced in India and marketed as Covishield, at a hospital in Kyiv, Ukraine March 16, 2021. REUTERS/Gleb Garanich
A person receives a dose of the Oxford University/AstraZeneca vaccine against the coronavirus disease (COVID-19), which is produced in India and marketed as Covishield, at a hospital in Kyiv, Ukraine March 16, 2021. REUTERS/Gleb Garanich

Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit Beweging, het besliste leierskap getoon deur hom in die openbaar teen die koronavirus te laat inent.

So meen Theo Venter, politieke ontleder aan die Noordwes-Universiteit.

“Die grootste deel van die wit Afrikaanse bevolking wat skepties teenoor die inenting is, sit aan die regterkant van ons politiek. Die belangrikheid van Buys se boodskap is dat niemand dit op jou afdwing nie. Die inenting is net soveel vir jou as wat dit vir die mense om jou en vir ’n veiliger omgewing is.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-0.7%
Rand - Pond
20.48
+0.8%
Rand - Euro
17.30
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,793.03
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos