Covid-19 se pyn is ongekend, sê Gerber

akkreditasie
Danie Gerber, sy vrou, Elsabé, en dogter, Elanie.
Danie Gerber, sy vrou, Elsabé, en dogter, Elanie.

Die oud-Springbokrugbyspeler Danie Gerber (62) het so gepyn toe hy geveg het teen Covid-19, dat hy gevoel het hy gaan dood.

“Ek kon nie eens met my vinger aan my lyf raak nie. Dit was ontsettend seer,” vertel Gerber oor die simptome wat hy gehad het slegs enkele dae nadat hy saam met spanlede van die 1981-Springbokspan op 20 en 21 Maart ’n reünie-naweek en Legends-gholftoernooi in Jan Kempdorp in die Noord-Kaap bygewoon, en daar die virus opgedoen het.

“Elkeen het sy eie simptome, elkeen se liggaam is anders. Aanvanklik het ons gehoor die simptome is keelseer, ’n droë hoes, koors en kopseer. Maar dit is nie noodwendig al dié goed saam nie,” sê Gerber.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 465/10
Sri Lanka 397/10 & 39/2
Rand - Dollar
16.08
-1.0%
Rand - Pond
19.85
+0.2%
Rand - Euro
16.84
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.18
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-2.0%
Goud
1,816.59
+0.1%
Silwer
21.40
-1.1%
Palladium
2,006.50
-2.4%
Platinum
938.25
-1.9%
Brent-ruolie
111.93
-2.1%
Top-40
62,494
-0.9%
Alle aandele
69,083
-0.9%
Hulpbronne 10
71,795
-1.4%
Industriële 25
76,804
-1.3%
Finansiële 15
16,026
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos