‘Oplewing’ in infeksies in W-Kaap, maar nog nie 3de vlaag

akkreditasie
Dr. Keith Cloete Foto: Jaco Marais
Dr. Keith Cloete Foto: Jaco Marais

Die Wes-Kaap ervaar ’n “oplewing” van infeksies met die koronavirus en kan binne twee tot drie weke ’n volwaardige derde vlaag hê.

Dr. Keith Cloete, hoof van die Wes-Kaapse departement van gesondheid, het Dinsdag in ’n voorlegging aan die provinsiale wetgewer gesê dié inligting is gegrond op modelle aan die hand van die huidige trajek waarteen infeksies toeneem.

Die kriteria vir ’n derde vlaag behels dat die nuwe gevalle per dag ’n derde van die piek van die vorige vlaag bereik, het Cloete aan die ad hoc-komitee oor Covid-19 verduidelik.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.86
+1.2%
Rand - Pond
21.11
+0.9%
Rand - Euro
17.95
+1.2%
Rand - Aus dollar
11.26
+1.2%
Rand - Jen
0.14
+1.3%
Goud
1,768.08
-0.8%
Silwer
22.37
+0.2%
Palladium
1,774.97
+1.7%
Platinum
939.50
+0.4%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos