Deel

Hoërskool Stellenbosch ‘sluit’ skool, koshuis oor virus

akkreditasie
Die koshuis van die Hoërskool Stellenbosch.   Foto: Stellies-webtuiste
Die koshuis van die Hoërskool Stellenbosch. Foto: Stellies-webtuiste

Die Hoërskool Stellenbosch (HSS) het Maandag sy skool en koshuis as voorsorgmaatreël tot Vrydag “gesluit” nadat vier leerlinge en vier onderwysers positief vir die koronavirus getoets is en ’n koshuiswerker verlede week dood is.

Daar word met aanlyn klasse voortgegaan.

Eileen de Beer, die skool se bemarker, sê by navraag die besluit is geneem as voorkomende maatreël en nie omdat daar ’n krisis is nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Australia 469/10 & 123/4
India 296/10
Rand - Dollar
18.72
+0.7%
Rand - Pond
23.53
+0.6%
Rand - Euro
20.12
+1.0%
Rand - Aus dollar
12.61
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+1.0%
Platinum
1,010.60
+0.1%
Palladium
1,320.98
-3.0%
Goud
1,962.35
-0.2%
Silwer
24.30
+0.1%
Brent-ruolie
75.96
-1.3%
Top-40
71,602
-0.1%
Alle aandele
76,936
-0.1%
Hulpbronne 10
68,393
-1.2%
Industriële 25
102,984
-0.4%
Finansiële 15
15,877
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos