Deel

Hospitaal met 200 beddens sluit oor padfonds ophou betaal

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Sunshine-hospitaal in Benoni wat op die punt is om toe te maak omdat die Padongelukfonds versuim om sy rekeninge te betaal. Foto: Elizabeth Sejake
Die Sunshine-hospitaal in Benoni wat op die punt is om toe te maak omdat die Padongelukfonds versuim om sy rekeninge te betaal. Foto: Elizabeth Sejake

’n Hospitaal met 200 beddens en vier goed toegeruste teaters in ’n arm deel van die Oos-Rand is op die punt om te sluit omdat die Padongelukfonds (POF), ondanks verskeie hofbevele, nie hul rekeninge betaal nie.

Die hospitaalbestuur neem sedert Desember geen nuwe pa­siënte in nie. Die afgelope week was daar net vier pa­siënte oor, die sale en die noodafdeling was leeg en die teaters donker.

Die Sunshine-hospitaal in Actonville, Benoni, behandel uitsluitlik slagoffers van padongelukke wat geen ander heenkome het nie. Dié mense is te arm om private mediese dienste te bekostig en staatshospitale kan hulle nie help nie, sê Ken Ford, besturende direkteur en mede-eienaar van die hospitaal.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Benetton 21
Connacht 12
besig om te laai... Regstreeks
Arsenal 1
Leeds United 0
besig om te laai... Regstreeks
AFC Bournemouth 0
Fulham 1
besig om te laai... Regstreeks
Brighton and Hove Albion 2
Brentford 2
besig om te laai... Regstreeks
Crystal Palace 0
Leicester City 0
besig om te laai... Regstreeks
Nottingham Forest 1
Wolverhampton Wanderers 0
besig om te laai... Regstreeks
Richards Bay FC 0
Orlando Pirates 1
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos