Voorleggings, vergaderings oor vlak 4 . . . en Sondag kom ál nader

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
CAPE TOWN, SOUTH AFRICA - JUNE 29: Empty restaurants during adjusted lockdown level 4 on June 29, 2021 in Cape Town, South Africa. It is reported that during adjusted lockdown level 4, alcohol sales are banned, and restaurants cannot serve sit-down customers, but they can sell take-aways, either for collection or delivery. (Photo by Gallo Images/ER Lombard),è7ñ
CAPE TOWN, SOUTH AFRICA - JUNE 29: Empty restaurants during adjusted lockdown level 4 on June 29, 2021 in Cape Town, South Africa. It is reported that during adjusted lockdown level 4, alcohol sales are banned, and restaurants cannot serve sit-down customers, but they can sell take-aways, either for collection or delivery. (Photo by Gallo Images/ER Lombard),è7ñ

Daar’s nog nie besluit of die Covid-19-inperkingsmaatreëls Sondag verskerp of verslap gaan word of nie.

Pres. Cyril Ramaphosa het op 27 Junie gesê die aangepaste vlak 4-inperkings sal vir twee weke geldig wees, ’n tydperk wat Sondag tot ’n einde kom. Daar is egter nog geen aanduiding wanneer Ramaphosa die land hieroor sal toespreek nie.

Dr. Sandile Buthelezi, direkteur-generaal van gesondheid, het Vrydag op ’n nuuskonferensie gesê die ministeriële advieskomitee sou later dieselfde dag nog ’n voorlegging aan Mmamoloko Kubayi-Ngubane, waarnemende minister van gesondheid, maak. Sy sal die inligting in ag neem vir haar voorlegging aan die Covid-19-bevelsraad, wat oor verdere of mindere inperkings besluit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.04
-1.4%
Rand - Pond
20.67
-1.3%
Rand - Euro
17.44
-1.5%
Rand - Aus dollar
11.30
-1.7%
Rand - Jen
0.13
-1.8%
Goud
1,797.17
+0.2%
Silwer
24.08
-0.3%
Palladium
1,961.53
-2.4%
Platinum
1,013.50
-1.8%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,874
-0.3%
Alle aandele
67,475
-0.2%
Hulpbronne 10
63,082
-0.9%
Industriële 25
87,253
+0.1%
Finansiële 15
14,054
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos