KYK: Meer as 600 in Seepunt betoog teen inentings

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Meer as 600 mense het Saterdag in Seepunt bymekaargekom om teen inenting te betoog. Foto: Facebook/Kouthar Davids
Meer as 600 mense het Saterdag in Seepunt bymekaargekom om teen inenting te betoog. Foto: Facebook/Kouthar Davids

Die polisie gaan ondersoek instel nadat sowat 600 mense Saterdag in Seepunt, Kaapstad, teen Covid-19-inentings betoog het.

Ao. Joseph Swartbooi, woordvoerder van die polisie in die Wes-Kaap, sê dat die betoging ingevolge die Covid-19-regulasies onwettig was. Niemand is teen Sondagmiddag aangekeer nie.

In video’s op sosiale media en YouTube kan gesien word hoe die betogers nie die regte afstand van mekaar handhaaf nie en die meerderheid nie maskers dra nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos