Deel

Pasiënt met drup in arm ontslaan homself weens staking

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sthemebele Mthetho het Maandag voor die Livingstone-hospitaal rondgedwaal. Hy het steeds ’n drup ingehad. Foto: Lulama Zenzile
Sthemebele Mthetho het Maandag voor die Livingstone-hospitaal rondgedwaal. Hy het steeds ’n drup ingehad. Foto: Lulama Zenzile

Pasiënte by die Livingstone-hospitaal in Gqeberha raak keelvol vir die Nehawu-staking.

Toe Netwerk24 die hospitaal Maandagoggend besoek het, het Sthemebele Mthetho van Motherwell buite gestaan met ’n drup wat by sy arm uithang.

Mthetho sê hy is in die hospitaal opgeneem nadat hy verlede naweek in ’n bakleiery beserings opgedoen het. Hy het steke aan die agterkant van sy kop en bo sy linkeroog gekry.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
+1.1%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos