Pasiënte ‘soos honde’ in tehuis

akkreditasie
’n Saal in die Siyabadinga-organisasie se tehuis waar 25 verstandelik gestremde pasiënte versorg word. Die Gautengse departement van gesondheid wil dubbel soveel pasiënte hier indruk.        Foto: Deon Raath
’n Saal in die Siyabadinga-organisasie se tehuis waar 25 verstandelik gestremde pasiënte versorg word. Die Gautengse departement van gesondheid wil dubbel soveel pasiënte hier indruk. Foto: Deon Raath

In vier sale lê 73 verstandelik gestremde mense op kaal matrasse.

Daar is geen bedkassies of lakens nie en feitlik geen medisyne nie. Die pasiënte het elk net ’n enkele kombers.

Dit is die situasie wat Rapport die afgelope week teëgekom het by Siyabadinga, ’n nieregerings­organisasie naby Cullinan in wie se sorg erg gestremde pasiënte beland het nadat hulle deur die staat uit die Cullinan-sorg-en-rehabilitasiesentrum verskuif is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Leinster 0
Connacht 0
besig om te laai... Regstreeks
Edinburgh 0
Benetton 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.10
-1.1%
Rand - Pond
21.33
-0.7%
Rand - Euro
18.24
-1.3%
Rand - Aus dollar
11.28
+0.2%
Rand - Jen
0.14
-1.6%
Goud
1,782.29
+0.8%
Silwer
22.48
+0.4%
Palladium
1,809.50
+1.4%
Platinum
933.50
-0.7%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos