R118 000 om Charlotte Maxeke se CT-skandeerder te herstel ná vandalisme

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die ingang na die noodgevalle-afdeling van die Charlotte Maxeke-hospitaal in Johannesburg. Foto: Melinda Stuurman
Die ingang na die noodgevalle-afdeling van die Charlotte Maxeke-hospitaal in Johannesburg. Foto: Melinda Stuurman

Dit sal die regering sowat R118 000 kos om die CT-skandeerder van die noodgevalle-eenheid van die Charlotte Maxeke-hospitaal in Johannesburg te herstel, sê dr. Nomathemba Mokgethi, LUR vir gesondheid in Gauteng, in ’n antwoord aan Jack Bloom, DA-LPW.

Die CT-skandeerder moet herstel word nadat misdadigers dit onlangs gevandaliseer en kabels daarvan gesteel het.

“Die diefstal het plaasgevind terwyl die noodgevalle-eenheid nog herstel is. Die boukontrakteur was verantwoordelik vir die sekuriteit,” het Mokgethi aan Bloom in die provinsiale wetgewer gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Ulster 0
Sharks 0
besig om te laai... Regstreeks
Benetton 31
Cardiff Rugby 7
Rand - Dollar
15.91
-0.2%
Rand - Pond
19.84
-0.2%
Rand - Euro
16.78
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.16
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,842.44
+0.0%
Silwer
21.70
-1.0%
Palladium
1,961.00
-2.4%
Platinum
952.50
-1.5%
Brent-ruolie
112.04
+2.6%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.7%
Industriële 25
72,948
-3.8%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos