Sama dreig regering met regstappe oor junior dokters

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie. Foto: Reuters
Foto ter illustrasie. Foto: Reuters

Die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging (Sama) het Donderdag gedreig om die regering hof toe te vat omdat talle nuwe junior dokters ondanks personeeltekorte tydens die Covid-19-pandemie nie werk kan kry nie.

Sama sê dit is “skandalig” dat 228 mediese praktisyns wat in Maart en April hul studies voltooi het, tydens die derde vlaag van ’n pandemie steeds wag op die regering om hulle by staatsgesondheidsinstellings te plaas om hul opleiding te voltooi.

’n Woordvoerder van die departement van gesondheid het nie onmiddellik op ’n versoek om kommentaar gereageer nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.09
-0.5%
Rand - Pond
20.77
-0.7%
Rand - Euro
17.52
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.34
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.7%
Goud
1,798.21
+0.3%
Silwer
24.00
+0.0%
Palladium
1,995.00
+2.1%
Platinum
1,020.00
+1.1%
Brent-ruolie
84.58
-2.1%
Top-40
61,314
+0.5%
Alle aandele
67,980
+0.6%
Hulpbronne 10
64,164
+0.8%
Industriële 25
87,663
+0.6%
Finansiële 15
13,997
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos