‘Strenger inperking’ as infeksies sou styg

akkreditasie

Ondanks sterk aanduidings dat ’n “tweede golf” van Covid-19-infeksies heelwat minder dodelik is waar ook al dit wêreldwyd voorkom, beplan die Suid-Afrikaanse regering steeds om strenger inperkings in te stel as infeksiekoerse weer hier sou begin styg.

Prof. Salim Abdool Karim, voorsitter van die ministeriële advieskomitee (MAK) oor Covid-19, het Vrydagaand aan Rapport gesê die regering beoog egter om ’n meer “plaaslike” inperkingstrategie te volg. “Ons is besig met die samestelling van taakspanne op distriksvlak om seker te maak dat ons die verspreiding van die virus vinnig kan bespeur,” sê Karim.

Dié voorstel van Karim is baie soortgelyk aan ’n doodgebore plan wat die regering in Mei bekend gemaak het, waarvolgens elke distrik sy eie inperkingsvlak sou hê afhangend van die infeksiekoers.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 141/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos