Uittog van verpleërs, dokters gevrees weens Covid-stres

akkreditasie
’n Dokter ondersoek ’n Covid-19-pasiënt in ’n hospitaal. Foto ter illustrasie. Foto: Getty Images
’n Dokter ondersoek ’n Covid-19-pasiënt in ’n hospitaal. Foto ter illustrasie. Foto: Getty Images

Die regering en die private gesondheidsdienste moet nou al beplan vir sielkundige en psigiatriese steun aan dokters in die Covid-19-pandemie om te keer dat daar ’n groot uittog in die sektor is of dat hulle “in stilte ly”.

Dit blyk uit ’n peiling wat die vereniging Medical Protection onder 346 van sy lede in Suid-Afrika gedoen het.

Volgens Medical Protection sal die planne spesialis- sielkundige en psigiatriese steun moet behels aan diegene wat met depressie en posttraumatiese stresversteuring (PTSV) worstel, asook maatreëls om te verseker dat die stelsel die kapasiteit het sodat diegene wat behandeling of tyd benodig om te herstel nie bydra tot personeeltekorte of die behandeling van pasiënte raak nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
New Zealand 35
Ireland 17
besig om te laai... Regstreeks
United States of America 61/2
Jersey 0
besig om te laai... Regstreeks
England 0
India 338/7
Rand - Dollar
16.50
-1.3%
Rand - Pond
19.96
-1.0%
Rand - Euro
17.21
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.24
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,810.71
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
1,964.46
0.0%
Platinum
892.00
0.0%
Brent-ruolie
111.63
+2.3%
Top-40
59,640
-0.8%
Alle aandele
65,662
-0.9%
Hulpbronne 10
61,245
-4.1%
Industriële 25
80,264
+1.1%
Finansiële 15
14,564
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos