Cele swyg oor advokaat se aantygings

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Lede van die polisie het adv. Malesela Teffo, wat vier van die vyf beskuldigdes in die Senzo Meyiwa-moordverhoor verteenwoordig, Donderdag in die hof in hegtenis geneem.  Foto: Skermgreep, Facebook/Vusi Mongwe comedian
Lede van die polisie het adv. Malesela Teffo, wat vier van die vyf beskuldigdes in die Senzo Meyiwa-moordverhoor verteenwoordig, Donderdag in die hof in hegtenis geneem. Foto: Skermgreep, Facebook/Vusi Mongwe comedian

Die kantoor van Bheki Cele, minister van polisie, sal nie kommentaar lewer op aantygings dat hy agter die inhegtenisneming van adv. Malesela Teffo is nie.

Teffo, wat vier van die vyf beskuldigdes in die Senzo Meyiwa-moordverhoor verteenwoordig, is Donderdag in dramatiese wyse in ’n hofsaal by die hooggeregshof in Pretoria in hegtenis geneem oomblikke nadat die verhoor uitgestel is.

Teffo was nog geklee in sy toga toe minstens vier lede van die polisie op hom toesak met ’n lasbrief vir sy inhegtenisneming.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Benetton 7
Cardiff Rugby 0
Rand - Dollar
15.91
-0.3%
Rand - Pond
19.84
-0.3%
Rand - Euro
16.79
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.17
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,840.43
-0.1%
Silwer
21.68
-1.1%
Palladium
1,955.50
-2.7%
Platinum
951.00
-1.7%
Brent-ruolie
112.04
+2.6%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.7%
Industriële 25
72,948
-3.8%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos