Deel

Direkteure moet ook sê oor sakeredding hê, hoor hof

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie.
Foto ter illustrasie.

Sakeredding is nie net ’n kwessie van skuldinvordering nie, dit gaan oor die oorlewing van ’n maatskappy.

Só het adv. Piet Louw SC Maandag in die appèlhof in Bloemfontein betoog oor wie almal in ’n vergadering oor ’n sakereddingsplan mag stem.

Hy betoog in hofstukke dat die direkteure Ronica Ragavan, Ravindra Nath en Ashu Chawla van Tegeta Exploration & Resources, ’n Gupta-entiteit wat in sakeredding is, ook in ’n vergadering van Optimum Coal Terminal, ’n ander Gupta-entiteit wat ook in sakeredding is, moet kan stem.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 32/1
West Indies 220/8
Rand - Dollar
18.18
+0.7%
Rand - Pond
22.42
+0.3%
Rand - Euro
19.70
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.18
-0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
964.75
-0.3%
Palladium
1,419.22
+0.9%
Goud
1,974.41
+0.9%
Silwer
23.29
+0.9%
Brent-ruolie
78.12
+4.0%
Top-40
70,445
+1.0%
Alle aandele
76,047
+1.0%
Hulpbronne 10
66,460
+2.4%
Industriële 25
102,327
+0.1%
Finansiële 15
15,628
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos