Saak van driedubbele moord van hofrol verwyder

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Jacobus Visser met ’n vroeëre verskyning in die landdroshof in Bloemfontein. Foto: Kaydene Davids
Jacobus Visser met ’n vroeëre verskyning in die landdroshof in Bloemfontein. Foto: Kaydene Davids

Die saak teen ’n man wat van die driedubbele moord op sy ouers en broer verlede jaar op lentedag in Bloemfontein aangekla word, is Maandag van die hofrol verwyder.

Landdros Patrick Saliwa het Maandag voorlopig die saak teen Jacobus Visser van die hofrol verwyder nadat die DNS-uitslae en toetse vir kruitneerslag ná meer as ’n jaar steeds nie beskikbaar is nie.

Volgens Saliwa is die verhoor al sedert verlede September op die hofrol en is die direkteur van openbare vervolging (DOV) steeds nie in ’n posisie om die saak na die hooggeregshof in Bloemfontein oor te plaas nie omdat dié uitslae nog uitstaande is. Hy sê dit is daarom onredelik om die verhoor weer uit te stel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 223/3
Western Province 212/7
besig om te laai... Regstreeks
TS Galaxy FC 0
AmaZulu 0
besig om te laai... Regstreeks
Oman 0
Bangladesh 153/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.57
+1.1%
Rand - Pond
20.08
+0.6%
Rand - Euro
16.98
+0.9%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+1.1%
Goud
1,770.74
+0.3%
Silwer
23.91
+2.9%
Palladium
2,098.00
+3.5%
Platinum
1,044.55
+0.6%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
-0.1%
Alle aandele
66,912
-0.0%
Hulpbronne 10
64,002
-0.5%
Industriële 25
84,631
+0.6%
Finansiële 15
13,990
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos