Fraser ‘op sy eie’ in saak teen AfriForum oor mediese parool

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Arthur Fraser, kommissaris van die departement van korrektiewe dienste.    Foto: Jaco Marais
Arthur Fraser, kommissaris van die departement van korrektiewe dienste. Foto: Jaco Marais

Net Arthur Fraser, kommissaris van die departement van korrektiewe dienste, gaan AfriForum se tweedelige hofaansoek teen oudpres. Jacob Zuma se vrylating op mediese parool teenstaan.

Willie Spies, AfriForum se regsverteenwoordiger, het Saterdag bevestig dat die ander respondente teen wie hul aansoek gerig is Vrydagmiddag aangedui het dat hulle dit nié sal teenstaan nie.

“Dit is ’n interessante verwikkeling. Arthur Fraser is op sy eie in hierdie regstryd. Die mediese parooladviesraad, die minister van justisie en korrektiewe dienste en pres. Cyril Ramaphosa het ons ingelig hulle sal hulle berus by die hof se beslissing in AfriForum se hersieningsaansoek teen Zuma se mediese parool.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos