Geen mediese rekords ná hof Fraser dagvaar

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Arthur Fraser, kommissaris van die departement van korrektiewe dienste, kom by die hof aan. Foto: Skermgreep / Dennis Delport
Arthur Fraser, kommissaris van die departement van korrektiewe dienste, kom by die hof aan. Foto: Skermgreep / Dennis Delport

Hoogdrama het hom Dinsdag in die wapenskandaal-verhoor van oudpres. Jacob Zuma afgespeel toe geen dokumente oor sy mediese toestand by die hooggeregshof in Pietermaritzburg ingedien is nie.

Arthur Fraser, hoof van korrektiewe dienste, en nog twee beamptes van die departement (DKD), is deur die staat gedagvaar om in die hof te wees sodat dié rekords ingedien kan word.

Adv. Dali Mpofu SC, wat Zuma verteenwoordig, het daarteen kapsie gemaak en gesê dit is ’n skelm poging deur die staat om dit in die hande te kry.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos