‘Genoeg kos, maar swak bestuur’ op Modise se plaas, hoor hof

akkreditasie
Thandi Modise en haar advokaat, Dali Mpofu (middel), Donderdag in die streekhof in Potchefstroom. Wesley Vittee, Modise se prokureur, staan by hulle. Foto: Susan Cilliers
Thandi Modise en haar advokaat, Dali Mpofu (middel), Donderdag in die streekhof in Potchefstroom. Wesley Vittee, Modise se prokureur, staan by hulle. Foto: Susan Cilliers

Hoekom het varke op Thandi Modise se plaas gevrek as daar genoeg kos vir hulle was?

Dié vraag het landdros Ben Mtebele Donderdag in die streekhof in Potchefstroom gevra nadat ’n getuie, Khoroba Thloale, beweer het daar was wel genoeg kos op Modise se plaas naby Potchefstroom. Die plaaswerker Tebogo Mokaedi het dit moontlik swak bestuur. Daarom het dit opgeraak, het hy gesê.

Thloale het getuig in die verhoor van Modise, speaker in die parlement, wat teregstaan op verskeie aanklagte wat met die verwaarlosing van diere op haar plaas verband hou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
-0.0%
Rand - Euro
16.83
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.76
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos