Grondwetlike drukgroep bekommerd oor paneel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Pres. Cyril Ramaphosa.Foto: Getty Images
Pres. Cyril Ramaphosa.Foto: Getty Images

Die grondwetlike drukgroep Freedom Under Law (FUL) sê hy is bekommerd oor die samestelling van die paneel wat ’n kortlys van kandidate vir die volgende hoofregter van Suid-Afrika sal saamstel.

Met hoofregter Mogoeng Mogoeng se ampstermyn wat op 11 Oktober eindig, is ’n proses begin om die geskikte opvolger aan te stel.

Nicole Fritz, uitvoerende hoof van FUL, het Vrydag in ’n verklaring gesê die keurpaneel beskik oor verskeie uitstekende persone wat uitmuntende rolle hier en in die buiteland vertolk het, maar dat die insluiting van politici nie welkom is nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+1.1%
Rand - Pond
19.96
+0.8%
Rand - Euro
16.82
+0.9%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,786.23
+0.9%
Silwer
24.37
+3.0%
Palladium
2,076.49
-1.2%
Platinum
1,057.00
+1.3%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos