‘Hoe sê jy vir ander jou suster het jou ma vermoor?’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Henriette Posthumus (36) het Maandag saam met haar man, Hannes, in die hof verskyn vir die moorde op haar ma en oupa.
Henriette Posthumus (36) het Maandag saam met haar man, Hannes, in die hof verskyn vir die moorde op haar ma en oupa.

Johannes van Vuuren (80) en Dottie van Staden (58), sy dogter, is Donderdag in Oranjeville in die Vrystaat van agter af aangeval en onder meer met ’n staal-emmer en graaf doodgeslaan.

Henriette Posthumus (36) en haar man, Hannes (34), het Maandag in Heilbron in die landdroshof verskyn vir die moorde op haar ma en oupa.

Die paartjie word ook van huisroof, motordiefstal en diefstal aangekla.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos