Hof weier Lifman se aansoek om paspoort om na Turkye te reis

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mark Lifman by ’n vorige hofverskyning.  Foto: Netwerk24
Mark Lifman by ’n vorige hofverskyning. Foto: Netwerk24

Mark Lifman is toestemming geweier om Suid-Afrika te verlaat om ’n werkaanbod in Turkye te aanvaar terwyl hy tereg staan op die moord van Brian Wainstein, Kaapstad se vermeende steroïdekoning.

Wainstein is in 2017 by sy huis in Constantia in die teenwoordigheid van sy vrou en kind doodgeskiet.

Die beskuldigdes in die saak is Lifman, Jerome Booysen, André Naude, Sam Phillip Farquharson, Jakobus Stevens, Egan Norman, Wayne Henderson, Anthony Aamier van der Watt, Ricardo Maarman, Typhyenne Jantjies, Rowendal Stevens, Bevan Cedrick Ezaus, Bradley de Bula, Kashif Hanslo, Rosendale Stevens en Ismail Cupido.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos