Oudleier van verregses weer in hof ná plan om ‘SA terug te vat’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Harry Knoesen  Foto: Facebook
Harry Knoesen Foto: Facebook

Harry Knoesen (61), voormalige leier van die verregse groep die Crusaders, het Donderdag in die hooggeregshof in Middelburg verskyn.

Hy het glo beplan om militêre basisse, polisiekantore en plakkerskampe aan te val en só veral swart mense te vermoor.

Knoesen staan tereg op aanklagte van terrorisme weens sy beweerde plan om aanvalle uit te voer op staatsgeboue en die swart bevolking en om uiteindelik die regering omver te werp.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.87
+0.0%
Rand - Pond
19.80
-0.0%
Rand - Euro
16.75
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.15
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.0%
Goud
1,842.31
0.0%
Silwer
21.74
-0.8%
Palladium
1,955.50
-2.7%
Platinum
952.00
-1.6%
Brent-ruolie
112.04
+2.6%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.7%
Industriële 25
72,948
-3.8%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos